Vlag van Nicaragua

Vlag van Nicaragua
Vlag van Nicaragua
Vlag van Nicaragua
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 3:5
Goedgekeur 27 Augustus 1971
Ontwerp Drie horisontale bane in blou, wit en blou met die landswapen in die middel van die wit baan.

Die nasionale vlag van Nicaragua is op 20 Mei 1902 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie horisontale bane in blou, wit en blou met die landswapen van Nicaragua in die middel van die vlag.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy